Quantcast
Channel: Cape Town – DieKaap.com
Browsing all 149 articles
Browse latest View live

Three arrested – Cops uncover drugs laboratory in Cape Town

“Milnerton police members followed up on information they received from the community about drug activities at a house in Diluta Road, Sunset Beach, Milnerton, and arrested three suspects on...

View Article



DA al in 2011 gewaarsku oor waterkrisis

Die Stad Kaapstad kry vanuit opposisiegeledere behoorlik die wind van voor na sy besluit om ‘n sogenaamde droogteheffing in te stel. Erika Botha-Rossouw, VF Plus-raadslid vir Stad Kaapstad, sê dit is...

View Article

Cape Town’s water crisis: driven by politics more than drought

Cape Town is hurtling towards “Day Zero”: the day taps run dry. This is expected in mid-May, just weeks after the city’s new water supplies are due. Cape Town is quite used to surviving dry years....

View Article

12 hours of drama as two climbers die on Table Mountain

A team of 30 spent 12 hours on an “extremely difficult rescue” on a Table Mountain rock face‚ Wilderness Search and Rescue said on Tuesday. Two of the three climbers who got into difficulties on Monday...

View Article

Kaap word gevaarlik – DA-beheerde Wes-Kaapse regering onbevoegd om misdaad te...

Die Kaap is nie meer die misdaadvrye gebied wat dit was nie en steeds meer gewelddadige misdaad kom voor, veral op toeriste, terwyl die DA-beheerde Wes-Kaapse regering skynbaar net so onbevoeg is om...

View Article


Wes-Kaap gebruik net 24% van R74,8 miljoen rampgeld om droogte- en...

Die Wes-Kaapse regering moet rekenskap gee oor waarom hulle net 24% van die R74,8 miljoen wat die nasionale regering verlede jaar toegeken het om die droogte- en waterkrisis in Kaapstad te takel, tot...

View Article

DIE DA VRA LAAT MOSIE VAN WANTROUE VERVROEG WORD

Die Demokratiese Alliansie (DA) sê Suid-Afrika kan nie verwag word om rond te sit en met geen politieke sertifisering te wag nie. KAAPSTAD. Daar is toenemende oproepe om ‘n mosie van vertroue in...

View Article

Western Cape gov gives additional R82.5m for drought

Cape Town- the Western Cape Cabinet has approved an additional R82.5m to the provincial Department of Local Government for drought augmentation projects, a statement said on Thursday  “This brings the...

View Article


D-dag vir DA se De Lille

Die beleërde DA burgemeester van Kaapstad, Patricia de Lille, het in aanloop tot die wantrouemosie teen haar, die eerste rondte gewen toe die hooggeregshof bevind het dat die besluit oor die stemming...

View Article


Kan dit wees: Kaapstad het laagste werkloosheidskoers in SA

Kaapstad het 89 000 poste in die laaste kwartaal van 2017 geskep en dit maak van Kaapstad een van die metro’s wat die beste in Suid-Afrika gevaar het. Patricia de Lille, Kaapstadse burgemeester, het...

View Article

The Cape Secedes from South Africa! Khoi King Khoebaha III Declares The...

The Universal Declaration of Independence which was signed at the historic Castle in Cape Town on 24th September 2017 claims the current Western Cape, The Northern Cape and the Eastern Cape up to the...

View Article

N7 in Kaapstad in chaos gedompel na gewelddadige aksies deur onwettige inwoners

Gewelddadige aksies deur onwettige inwoners by Dunoon het gelei tot die sluiting van die N7 hoofweg naby Potsdam. Die polisie is vroeër die dag ingeroep om ‘n onwettige grondbesetting insident te...

View Article

Nog stappers deur gewapende mans beroof in Tafelberg Nasionale Park

Nog bergaanvalle is die naweek in die Tafelberg Nasionale Park aangemeld, en ’n groep stappers is naby Duikereiland deur drie gewapende mans beroof. Table Mountain Watch het Sondag in twee afsonderlike...

View Article


Wes-Kaapse regering glo goed op dreef met grondhervormingsplan

Die Wes-Kaapse departement van landbou is goed op dreef om sy teikens te behaal wat grondhervorming betref en gaan ’n studie laat doen om vas te stel presies watter vordering sedert 2014 gemaak is....

View Article

Introduction to the Cape Party – Imagine our own country

The Cape Party was founded in 2007. In 2008, the Cape Party was officially registered with the IEC as a political party in the RSA. Our first hope is that the ANC-controlled SA government engage in...

View Article


ANC veg verbete om Wes-Kaap terug te wen

Terwyl die DA met kopsere sit oor sy Kaapse dames, het die ANC ‘n grootkop ingespan om te probeer om die Wes-Kaap in volgende jaar se algemene verkiesing terug te wen.Continue reading...

View Article

Paaie in Kaap toe weens betogings – en so breek die volk SA af met...

Verskeie paaie in die Kaapse metropool, insluitend Jakes Gerwelrylaan en Highlandsrylaan in Mitchells Plain, is Woensdagoggend weens protesaksies gesluit. Volgens Wayne Dyason, woordvoerder van...

View Article


DA van Kaapstad skop de Lille uit

Die DA het na weke se interne stryd besluit dat Patricia de Lille uit die party geskop moet word. In antwoord daarop het sy gesê dat sy die besluit in die hof gaan beveg. Adjunk burgemeester Ian...

View Article

MyCity busdiens lewer geen dienste tydens staking

Die Kaapstadse munisipale busdiens, MyCity, sal ook geen passasiers vervoer terwyl die landswye busdrywer staking aan die gang is nie. Meer as 17 000 busbestuurders staak landwyd en baie busdienste in...

View Article

Tussentydse burgemeesterskomitee word Maandag in Kaap aangestel

Ian Neilson, waarnemende burgemeester van Kaapstad, gaan Maandag ’n tussentydse burgemeesterskomitee aanstel. Dit kom nadat Patricia de Lille verlede week uit die DA geskop is en gevolglik haar pos...

View Article
Browsing all 149 articles
Browse latest View live




Latest Images